My oupa was ’n stil man en ‘n luidrugtige sportliefhebber. Dit kan ek van hom onthou.
Toe ek klein was het ons ’n keer soggens douvoordag, toegewikkel onder komberse, sit en wag vir die aanvang van ’n Springbok toetswedstryd. Oupa het opgewonde gereageer op die besluiteloosheid van spelers sodra hulle in besit van die rugbybal was. Hy het onmiddellik na hierdie uitbarstings sit en kou met sy valstande asof hy besig was om te knaag op ’n onsigbare uitgroeisel op sy tandvleis of lip. Asof hy van my bestaan vergeet het en ek nie aanwesig was nie. Ek kon minute lank na hom staar asof gehipnotiseer deur die kou en herkou van sy ou kakebeen. Ek kan nie meer onthou of ek tydens die staar bewus na hom gekyk het nie en of ek miskien versonke was in my kindergedagtes nie. Ek het soms sit en wonder oor hom en ouma en wat hulle presies vir mekaar gevoel het.
Was hulle nog lief vir mekaar selfs al het hulle in verskillende kamers geslaap? Sy saam met my in die voorkamer aan die straatkant en hy in die groot slaapkamer met die pienk bedoortreksel en die rooi stoel.
Het hy sy dogter gemis selfs al het hy nooit oor haar gepraat nie?
Sou ons ooit ’n videomasjien kon bekostig soos die res van die kinders in my klas op skool?
Dié oomblikke in die winter van 1981 in ons yskoue sitkamer was van die min tye saam alleen wat ek kan onthou. Saam, meestal in stilte, afwagtend op die begin van die wedstryd en op my ouma om halftyd koffie en beskuit sleepvoetend vanuit die kombuis aan te dra. As my oupa stil was, het ek sit en staar na die lamp met die nagemaakte kristal versiersels wat vanuit die plafon gehang het. Die onderpunte van die andersins deurskynende kristalle was swart. Vermoedelik die resultaat van vlieë wat altyd daaromheen saamgekoek het. Op Sondagmiddae het ek die daders in stilte bekyk en soms ’n poging gewaag om hulle te verwilder. Ek moes spring en my hande klap om ’n reaksie uit te lok. Ook die vlieë was waarskynlik lomerig en verveeld en het traag gereageer.
Jare later, toe my oupa al dood was, het ek aan my ouma voorgestel om die kristallamp te was. Staande op die rooi stoel uit haar slaapkamer (sy het na oupa se dood terugggetrek na die groot slaapkamer) het ek geduldig, een vir een, die kristalle verwyder en in die blou waskom met seep en warm water gesit. Sommige van die kristalle kon ek nie skoon kry nie. Generasies vlieë het deur die jare ’n aanpaksel versorg wat nie meer afgewas kon word nie. Die gevleuelde gediertes wat die eerste besoekers was op die varse, deurskynende kristalle van die nuwe lamp, was ongetwyfeld nie meer in die lewe nie. Hulle plek ingeneem deur ’n volgende vlaag van eenderse vlieë, almal geprogrammeer met dieselfde wens en doel. Ek dink nie vlieë het die wil om anders te wees nie en kan hulle energie fokus op egte vlieë dinge. Vlieg, saamkoek en hang om vrotte, viese en stinkende voorwerpe en hulle voorpote tevrede saamvryf. Mense daarenteen kan maklik afgelei word, verander hulle planne en kan onverwags ’n ander rigting inslaan.
Toe ek ouma naweke besoek het tydens my studiejare, kon ek swaarmoedig word by aankoms en aanskou van die vuil kristallamp, die bruin watervlekke op die wit plafon en die vuil op die geel mat by die voordeur. Ek kon nie wag dat dit weer Sondag was sodat ek terug na die stad kon vlug nie. Ek het my asem opgehou vanaf die oomblik dat ek haar gegroet en vir oulaas gewuif het voor ek by die kerk om die hoek verdwyn het. Ek het die stuurwiel van my motor styf vasgehou totdat ek die dorp uit was, onderweg op die kronkelende teerpad tussen die graanlande en eindelik tot bo-op Sir Lowry’s Pas. Hier, terwyl ek Tafelberg in die verte kon sien, het ek my ingehoue asem stadig uitgeblaas en die gevoel van vryheid het warmte deur my are laat stroom tot in my hart. Ek was ver genoeg van al die dinge wat my so bedruk kon laat voel. Jare later het ek eers besef dat ‘n mens van al die dinge kon vlug, maar dat jy jouself altyd byderhand het. Jouself kan jy nie ontvlug nie. Glurend, klaend, krities en vloekend.
Onlangs, ’n paar dekades later moes ek terugdink aan die oggend saam met oupa en sy misnoeë oor besluitelose rugbyspelers. Daar was ’n rede om ’n vergelyking te trek. Ek het uiteindelik bereik waarvan ek al jare gedroom het. Tyd vry vir self-refleksie. Egter, ‘n onvermoë om te besluit wat ek met my tyd sou doen het soos ‘n permanente verlamdheid my liggaam in besit geneem. Ek het nie geweet wat om met die pas gevonde vryheid te doen nie. Die gevoel waarop ek al so lank gewag het, het in elk geval nie vanself deur my lyf gespoel nie. Ek moes my brein stuur en forseer om doelbewuste impulse aan die res van my liggaam te stuur. My ‘binne-brein’, weggestop onder die kognitiewe stuurkamer van die neocortex, moes ge-heraktiveer word. Dié gedeelte van my brein het die vermoë om verantwoordelikheid te dra vir my (gedurig fluktuerende) emosies en instinktiewe bestuur van my gedrag. Gewoonte het die ‘binne-brein’ in hiberneer-modus gesit. Die kognitiewe gedeelte van my brein het oorgeneem. Die ‘binne brein’ moes wakker geskud word, want die ek het ’n halwe een geword.
Op die oefenfiets in die gym het ek besondere oomblikke van helderheid ondervind. Die fiets het twaalf verskillende ratte gehad. In die eerste rat het dit gevoel asof ek die bult van Meulstraat afsuis oppad na die kafee in die dal. Die geluid van die bande van my rooi fiets op die warm teerpad was salig. Grrrrr, verby Wiekie se huis en die ou Meul waar oupa vir ouma gefluit het toe sy sewentien was. Verby die bloemiswinkel waar die kranse vir die volgende dag se begrafnis al in die venster uitgestal was. Met dié fiets het ek geleer loshande ry. Die gekombineerde momentum van mens en fiets afdraand tot in die dal was voldoende sodat ek my hande van die sponsrubber stuur af kon haal en op my heupe kon sit. Die wind in my gesig. Mense en karre het verby geswiep in een vertrokke beeld. Twintig sekondes lank van die kruin tot in die dal.
In die twaalfde rat het dit gevoel asof ek Chapman’s Peak uittrap. Op die oefenfiets het ek afgekyk na my wit handdoek wat om die stuurstang gerol was. Byna asof gehipnotiseer moes ek dink aan die graanlande van die Overberg wat ryp in die aar was in November maand. Goudgeel en wuivend in die suidoostewind, klaar vir die oes. Trappend, hygend en swetend vanuit die dorp op die Hemel-en-Aarde pad tot op die bultjie waar ek vroëer kon uitkyk oor die vallei en in die verte die see kon sien. Presies twintig kilometer vanaf Meulstraat 30 na die bo-punt en terug. Onderweg sou vragmotors met waens vol koring onderweg na die köoperasie by my en my fiets verby steun. Af en toe ’n bakkie of ’n kar gelaai vir die rit seetoe vir die somervakansie.
Ek moet weer leer om loshande fiets te ry. Om volkome vertroue te hê in myself, my intuïtie en besluite. Afstand neem van die magdom lae van oordeel van onbelangrike persone rondom my. Dan kan ek my hande stadig van die stuur afhaal en snak na die wind in my gesig.
This past Saturday saw me heading up to Riversdale, just before George in the Southern Cape/ Cape Overberg area to photograph the wedding of Mark to Luzeen. Riversdale is 30kms from Heidelberg and 120 kms before George on the N2. The bride and the groom were both from Cape Town but chose to get married in Riversdale as both their parents reside there. The ceremony went well, with Mark's dad performing the ceremony. Afterwards we went and snapped some family and guest photographs at a beautiful B&B in Long Street and then it was off to the park to take the formal photos of Mark and Luzeen, which came out brilliant and stylish. The reception took place at Die Kwekery in Riversdale on the road towards Garcia Mountain Pass, pass the showgrounds and Garden Route Agri Co-op along the Vetterivier road. Awesome wedding venue and once again the food was delicious. All in all it was another successful wedding and I look forward to the next one, perhaps yours?
Please call me on 072 220 2840 should you need a photographer for your function or wedding. I can photograph your wedding anywhere in the Western Cape - Southern and Northern Suburbs and even in the Southern Cape/ Cape Overberg area eg. from Swellendam to George.
Please click here to see more of my wedding portfolio
Welcome. Please view my work on the tabs above.
If anything catches your eye and you would like to chat then please feel free to call me at the number below or myphotographer@gmail.com
Ralph 072 220 2840
Cape Town, Swellendam, Mosselbay, George, Knysna.
Affordable and professional.
trashthedress here
For a photographer for your event  please click here
simonstown
Professional Photographer for your wedding/event. I can photograph your wedding anywhere in the Western Cape from Cape Point/Cape Town to George/Knysna.
Call Ralph on 072 220 2840.
Landgenoten... Het begint steeds meer een onafscheidelijk duo te worden; een schijnheilige predikant en kinderporno. Onlosmakelijk met elkaar verbonden. We schrijven heden het durpie Overberg. Schijnt in de provincie Utrecht te liggen. Ook hier heerst het kinderporno-virus: "Dominee Abraham de K. uit Overberg is veroordeeld tot 240 uur taakstraf en driehonderd dagen cel, waarvan 253 voorwaardelijk. De man hoeft in echter niet meer de gevangenis in omdat hij al in voorarrest heeft gezeten." Super! Nog eventjes zes weekjes warme maaltijden bezorgen bij een stelletje hulpbehoevende bejaarden of hier en daar wat stallen uitvegen op de kinderboerderij en we praten nergens meer over. Dan zit deze loodzware straf er namelijk weer op. En ondertussen lezen wij dat de vergrijpen tóch ernstig van aard zijn; zo nodigde hij een vier-jarige kleuter uit zijn gggristelijke lul aan te raken. Ook vroeg hij twee zusjes van acht en negen om bij deze viezerik in bed te kruipen terwijl hij heerlijk naakt in bed lag. Toen deze weerloze kind'ren dat weigerden, "kocht" hij kusjes voor €1,-...
Tevens maakte deze vrome rasmongool foto's van jonge meisjes in het zwembad. Het OM eiste twee weken geleden vijftien maanden cel, waarvan vijf maanden voorwaardelijk. Uiteindelijk is het weer een taakstrafje geworden. Meneer kan weer op zijn kansel kruipen, de schone schijn ophouden, heerlijk vroom wezen, alle steun verwachten van zijn volgelingen en heel veel sterkte met je taakstrafje. Mocht je hier psychische problemen door krijgen, dan kan je op onze steun rekenen.
Overigens, deze geile glibberkikker heeft in vergelijking tot Officier van Justitie Tonino nog een absurd hoge straf gekregen. De kompjoetert van deze blotekinderplaatjesverzamelaar barstte uit z'n voegen van de kinderporno. Meneer ontkende alles en de hele affaire verdween in de grote doofpot. Tonino kwam hier uitstekend mee weg. Het betrof hier tenslotte een Officier van Justitie en die staan kennelijk boven de wet. Nul komma nul dagen vastgezeten. Bananenrepubliek mogen we zeker niet zeggen?
Professional photographer for your wedding and/or event.
I operate in and around Cape Town as well as in the Overberg area from Swellendam to Witsand to George and most of the little areas close by and even inbetween.
Please feel free to contact me for a quote and I look foward to covering your wedding/event in the above mentioned areas.
See more of my wedding portfolio  click here
See more of my event photography  click here