Tags » Algemeen

The Mirror

Are you talking to me???

The person in the mirror is you, however most people in front of the mirror are starting to think and those thoughts are most of the time not positive, why i have wrinkles, why i do not have blue eyes, i am fat… those thoughts, that person in the mirror, will bring you down… To be happy, you must love yourself, you must believe in yourself so it is time to stop the person in the mirror pulling you down in life…. 71 woorden meer

Algemeen

Jewish Wisdom by Yishai Arazi

As i wrote in a previous blog i learned a lot about life from my loving partner Yishai Arazi who has a wisdom that i never experienced before. 52 woorden meer

Algemeen

Monsters Jag in die Nag

Elke nag sluit ek die hek met ’n ketting en ’n slot, maak dan die deur toe en sluit die met nog twee skyf-slotte. Al die vensters moet toe wees veral die badkamer sin en ek slaap met ’n mes agter my kop terwyl Manlief die geweer langs hom het. 1.043 woorden meer

Algemeen

A Tourist in Israel

Since I lived as a child in Israel (1978 +1979) this beautiful very special country captured my heart and soul. According your writer almost nothing can be wrong in Israel. 648 woorden meer

Algemeen

DOOD

ek dink soms te veel aan die dood

wat my agterdeur kom toestoot

en my voordeur kom oopstoot.

Algemeen

Hallo 2018

Ons is al verby die eerste week van Januarie. Tyd vlieg nie, hy jaag soos ’n lus tiener op sy scooter om sy cherry op ’n date te vat. 539 woorden meer

Algemeen

DINK

Ek wil vir ’n rukkie langs jou sit

om nog ’n krummel van jou

dink te proe

Algemeen