Tags » Genade

Wat die kreupel appelboompie alles weet.

Op ʼn Hoëveldplaas staan, van die werf en opstal geskei deur ʼn afgewitte kraalmuur, een appelboom. Net die een.  Die appelboom is dalk nog van alle bome op die boereplaas,  die oudste.  646 woorden meer

Gedink Oor God

By die waters

Ons kamp by Bloemhofdam die naweek. Die dam is mooi vol teenoor die ongeveer 26% so ’n jaar of wat gelede. Mens kan nie glo wat water aan ’n plek kan doen wat  droog en dor en leweloos was nie. 311 woorden meer

Oor Die Lewe....

Vrygespreek deur GOD omdat ons glo...

As mense wat deur God vrygespreek is omdat ons glo, het ons nou vrede met God op grond van wat Jesus Christus ons Here gedoen het. 651 woorden meer

Afrikaans

Goeie dinge sal kom

Ek is besig om ou foto’s en kaartjies en goetertjies bymekaar te sit om ’n collage daarvan op ’n groot canvas te decoupage. Daar is een spesifieke plastiek lêer waarna ek gesoek het met my dogters se prentjies en briefies en kaartjies in wat ek bymekaar gemaak en gebêre het van kleuterskool se dae af. 333 woorden meer

Oor Die Lewe....

Gewone Genade, Geweldige Genade en Goedkope Genade

Gewone Genade

Misschien herken je het wel, ik heb in ieder geval heel lang zo gedacht: ‘Als ik weer eens gezondigd heb, dan zal God wel van mij walgen. 2.189 woorden meer

Artikelen

Eens gered, altijd gered?

Voor iedereen die dit leest, geldt dat er maar twee opties zijn: of je bent gered, of je bent (nog) niet gered. Er is geen tussenweg. 2.138 woorden meer

Artikelen

Ik ben geen zondaar

Enige tijd geleden bracht de kerk De Doorbrekers een lied uit met de titel: ‘Ik ben geen zondaar’. Zoals te verwachten viel kwam er heel wat reactie op, bijvoorbeeld op CIP.nl en in het Reformatorisch Dagblad. 1.138 woorden meer

Artikelen