Tags » Verveeld

Dag 2337-2340 – Dis hoe ek faff

Ek het gedink ek sal maar so bietjie “spog”(?) met die faff goedjies wat my van tyd tot tyd so besig hou.

Toe ek jonger was het ek altyd so gefrustreerd geraak met die feit dat ek hope verskillende dinge kon doen, maar dat ek nooit uitgestaan het in een spesifieke veld nie. 597 woorden meer

Afrikaans